Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontdek die Kaapse fynbos en sy dierelewe deur Margo Branch
Hierdie boek oor die Kaapse fynbos en verwante plante, geskryf en geillustreer deur Margo Branch en fotografie deur Professor George Branch, verskaf ’n diep insig oor die plante en diere van die Suidwes-Kaap en hoe hulle mekaar ondersterun.
Struik Uitgewers, Eerste Afrikaanse Uitgawe, 1988, 48p.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com