R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Ontdek jou kreatiwiteit! Renate Zipfel - Lapa - 2008 - 160pp, volkleur foto's patrone en illustrasies - Sagteband isn baie mooi toestand - Intrn: een naam, verder mooi skoon en stewig.
Posgeld en verpakking R38.00
Met Ontdek Jou Kreatiwiteit! word jy uitgedaag om jou skeppende gees vry te laat.
Hierdie alles-in-een-handwerkboek bevat meer as 40 handwerktegnieke met talle opwindende projekte wat die beginner en die handwerkspesialis sal inspireer om ’n nuwe stokperdjie of projek aan te pak. Selfs die handwerker met ’n vryer kreatiewe gees sal gestimuleer word tot nuwe idees.
Elke handwerktegniek sluit interessante agtergrondinligting en die basiese benodigdhede en tegnieke vir die projekte in. Al die projekte word stapsgewys uiteengesit en met volkleurfoto’s, patrone en illustrasies toegelig.