Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontdekkers van Afrika - Prof Fritz C Eloff en R J Labuschagne
Goeie toestand en skoon
'n Reeks van ses praatjies wat gedurende 1961 in die Afrikaanse diens van Radio Suid-Afrika uitgesaai is.
27 bladsye
6 hoofstukke - Die Eerste Naturaliste - Die Sweedse Naturaliste - Die Duitse en Franse Naturaliste - Die Engelse Naturaliste - Die Suid-Afrikaanse Reisiger en Jagter - Baanbrekers uit die Bodem