R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik die eiland van CATAN!
Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings.
Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei. Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Ruilhandel oorheers eers die lewe op CATAN. Van sommige grondstowwe het jy genoeg, ander is skaars.
Jy verruil erts vir wol, baksteen vir hout wat jy ook al nodig het vir jou volgende projek. Maar dink terwyl jy speel. Stig jou dorpe op die regte plekke en ruil slim. Onthou dat jou medespelers net so graag koning wil kraai op CATAN soos jy.