R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel — vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer. 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel — vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:
• antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel • interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek • visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou • hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies • woordverklarings • vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk