Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onthaal is 'n puik bron vir enige gasvrou wat partytjies met selfvertroue wil aanbied. Die boek help met die beplanning en voorbereiding - uitnodigings, atmosfeerskepping met tafelversierings, volledige spyskaarte met onweerstaanbare resepte, en slim planne om tyd te spaar.
Sagteband resepteboek in baie goeie toestand.
Uitgewer: Human & Rousseau
Taal : Afrikaans
Sagteband : 248 bladsye
Afmetings : 270 x 210 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: tweedehands