Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars Boek - Onthou (Anglo Boere Oorlog) deur 'n Boere Vrou - Rooikruis Verpleegster.
Hierdie Afrikaner skat is die feitlike gebeure soos persoonlik onthou deur Hendrina Rabie.
Sy vertel gebeure wat nie in ander geskiedenis boeke voorkom nie. Baie hartseer en pyn,
heldemoed tot die dood toe deur boere manne, vroue en kinders, ongekend, sonder eer.
Dit gaan nie oor geld nie, die verhale self is soos kosbare kissies goud uit die verlede.
347 Bladsye, Harde band, Eerste druk, 1940. Die boek 80 jaar oud, goeie heel toestand.