R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Berg-en-Dal, Wellington
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Thursday, 16 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag uitgegee in 1940 deur Nasionale Pers, Beperk, 347 bladsye. Blou buiteblaaie met swart titels op voorkant en rug. Op die voorste skutbladsy is die naam en handtekening van die vorige eienaar. Die binding is goed en die blaaie binne pragtig wit en skoon. Die stofomslag het verbleik en het skeure met papierverlies aan die bo-en onderkant van rug en hoeke. Die skryfster beleef die Anglo-Boereoorlog, onder andere as Rooikruis-verpleegster. Ook haar man veg in die oorlog. Sy vertel van haar ervarings in Jacobsdal se hospitaal, haar inhegtenisneming en verskeie tronke waar sy aangehou was. Nog 'n boek wat by 'n versameling oor die Anglo-Boereoorlog op die rak hoort. Geen oorsese versending.