Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onthou - In die Skaduwee van die Galg deur Hendrina Rabie van der Merwe (1940).
A5, hardeband, 347 bls. Buiteblad effens verweer, ouderdomsvlekke binne in boek - verder baie goeie toestand.
Die konsentrasiekampverhaal van Hendrina Rabie van der Merwe. Omdat sy so dikwels uit die konsentrasiekampe ontsnap het is sy later in verskeie tronke aangehou.