Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onthou ; Kronieke van vrou - en kinderlyding, 1899 - 1902 (Die erwe van ons vaad're Nr. 5)
Published by Kraal - Uitgewers, 2012, tweede uitgewers, hardcover, Afrikaans text, illustrated, 398 pages, 24.8 cms x 30.7 cms x 4.4 cms, condition: as new.
Omvattende werk oor die kronieke van die Vroue- en Kinderlyding in die Boereoorlog en gepaardgaande konsentrasiekampe. 1899-1902
This is number 5 in the series, the others are:
Boek 1: Die Smarte van die Oorlog. Saamgestel deur Paul Alberts. Verontregting van Boerevroue en -kinders tydens die oorlog 1899-1902. Genommer 651 uit beperkte oplaag van 1000. Bladsye 271.
Boek 2: Die Bittereinde Vrede. Deur MCE Van Schoor. Vredespogings en -onderhandelings voor en tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Bladsye 256. Beperkte oplaag van 1000.
Boek 3: De la Rey-'n Stryd vir Vryheid deur AWG Raath. 576 bladsye. Beperk tot n oplaag van 1000.
Boek 4: Bannelinge in die vreemde deur Elria Wessels. 414 bladsye. Die Krygsgevangenes van die Anglo-Boereoorlog.