| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband, LAPA uitgewers, eerste uitgawe 2008. ISBN:9780799342666; 152pp. Fotograaf: Adriaan Vorster. Uitstekende toestand!! 'n Kolletjie hier en daar, andersins soos nuut!
Bevat bydraes/resepte deur onder andere: Atta Jantjies, Cass Abrahams, Ina Paarman en Annatjie Melck. Alhoewel die geregte in Onthoukos tradisioneel Suid-Afrikaans is, word dit nuut en interessant voorgesit. Die samesteller, Heleen Meyer, is 'n bekende in Suid-Afrikaanse koskringe. Sy was lid van Sarie se kosredaksie en was die afgelope 9 jaar by AMC Classic as koskundige.
Toekenning(s):Gourmand Internasionale Kookboek: Eerste boeke 2009
