Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Ontluisterde wereld
Sub Title: die Afrikaner en sy kerk in 'n veranderende Suid-Afrika
Author: Johannes Jacobus Fourie Durand
Publisher: Lux Verbi
Year: 2002
Number of pages: 73
ISBN: 9780796300454
Summary: Hoe kan die kerk ware kerk bly in 'n wereld wat God nie wil ken nie?Hoe bly ons 'in' die wereld sonder om 'van' die wereld te raak? Die titel van hierdie boek is geユnspireer deur die Duitse filosoof en sosioloog, Max Weber. Vir hom beteken 'volkome sekulere samelewing' dat die luister uit ons wereld verdwyn het. Deesdae word aanvaar dat Suid-Afrika in die nuwe bedeling 'n 'liberale demokrasie' is, waar die gesag van God en die beginsels van die Bybel nie meer die samelewing reguleer nie. Dit wil se dat ons samelewing volledig gesekulariseer is.Dit is duidelik dat die kerk in ons land by hierdie nuwe omgewing sal moet aanpas. Noudat 'transformasie' die nuwe modewoord geword het, moet die kerk nie verander bloot om in pas met die heersende gevoel in die samelewing te bly nie. Verandering in die kerk moet eerder getrou bly aan die riglyne van die Skrif vir ons onveranderlike sendingtaak - om, soos altyd, diensbaar te bly aan ons omgewing.'Ontluisterde wereld' lees onderhoudend en toon met groot helderheid hoe die spiritualiteit van die Afrikaner en sy kerke ontwikkel het. Jaap Durand wys hoe hedendaagse gelowiges hulle identiteit as Christene kan behou sonder om wereldvreemd te raak.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.