R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? Die uitnodiging van hierdie boek is: Kom ons ontdek wat dit behels om tyd in die teenwoordigheid van ons Skepper deur te bring tot die punt waar ons weet dat ons 'n bewussyn ontwikkel van sy karakter, sy liefde en sy sorg vir ons as sy kinders.
In hierdie boek probeer Est Geldenhuys die wreld van gebed oopbreek deur:
God se karakter te ontgin Die DNS van gebed te ondersoek Verskeie getuienisse te plaas oor die grootheid en almag van die lewende God Mag die inhoud van hierdie boek vir elkeen wat dit lees 'n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat ons Verlosser gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.