R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Omvattende Bybel reise vir 'n beter verstaan van die Skrif. 2012 sagteband met 672 bladsye in mooi toestand.
Die gesag van die Bybel word vandag al meer bevraagteken; daarom was dit nog nooit so belangrik om die Bybel te bestudeer nie. Ontsluit die Nuwe Testament is 'n omvattende Bybelreis deur bekroonde skrywer Stephan Joubert. Dit bied 95 studies oor die Nuwe Testament verdeel in 2 dele. Deel 1 gaan oor: "Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg? " Daarna volg die studies oor die 27 Bybelboeke in die Nuwe Testament wat telkens die volgende bespreek: Die ontstaansituasie. Die opbou of verhaal. Uitbeelding van die hooffigure en/ of die hooftemas. 'n Reis deur die boek. Ontsluit die Nuwe Testament begelei die leser om self dieper te delf ten einde die onderskeie Bybelboeke se teologie, opbou, inhoud, doel, verhaalgang en styl te verstaan.