Ontsluit die Nuwe Testament - Stephan Joubert

Ontsluit die Nuwe Testament - Stephan Joubert

Secondhand 1 available
R160.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653415637

Omvattende Bybel reise vir 'n beter verstaan van die Skrif. 2012 sagteband met 672 bladsye in mooi toestand.

Die gesag van die Bybel word vandag al meer bevraagteken; daarom was dit nog nooit so belangrik om die Bybel te bestudeer nie. Ontsluit die Nuwe Testament is 'n omvattende Bybelreis deur bekroonde skrywer Stephan Joubert. Dit bied 95 studies oor die Nuwe Testament verdeel in 2 dele. Deel 1 gaan oor: "Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg? " Daarna volg die studies oor die 27 Bybelboeke in die Nuwe Testament wat telkens die volgende bespreek: Die ontstaansituasie. Die opbou of verhaal. Uitbeelding van die hooffigure en/ of die hooftemas. 'n Reis deur die boek. Ontsluit die Nuwe Testament begelei die leser om self dieper te delf ten einde die onderskeie Bybelboeke se teologie, opbou, inhoud, doel, verhaalgang en styl te verstaan.

Add to cart

Recently viewed

See more
CLEARANCE SALE: THE BRAVE ONE Jodie Foster [DVD BBOX 3]
Secondhand
R15.00
The Power of Beauty
Secondhand
R145.00
Sterling silver earrings - PERIDOT
New
R1,295.00
Reliable, long-lasting Vibrant Batteries for Lenovo 3000 G400 G410 G510 (P/N: FRU 121SS080C)
New
R679.00

Similar products

Handleiding by die Nuwe Testament V - Pauliniese Briewe - Du Toit
Secondhand
R125.00
Die dekor van die Nuwe Testament deur prof dr Schalk Duvenage
Secondhand
R30.00
Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae
Secondhand
R45.00
Israel in die Nuwe Testament, nie die kerk of die Jode nie.
Secondhand
R400.00