Ontsluit die poorte van die hemel
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Perry Stone
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Ontsluit die poorte van die hemel deur Perry Stone
Voel jou gebede, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine? Gaan daar weke of maande verby sonder enige teken van finansiële, geestelike of persoonlike deurbraak in jou lewe?
Indien jy ja geantwoord het op hierdie vrae, maak jy moontlik deel uit van baie Christene wat as bolangse aanbidders gesond voorkom, maar wat 'n knaende, innerlike leegte inhul gebedslewe het. Die wêreldbekende evangelis, Perry Stone, verklaar in Ontsluit die poorte van die hemel dat hy ná 35 jaar voltyds in die bediening ontdek het dat dit werklik moontlik is om gebede te bid wat deur mense in dieselfde kerkbank gehoor word, maar nie in die hemel gehoor word nie!
In sommige gevalle word die gebede 'n stelselmatige ritueel wat die gewer daarvan goed laat voel oor homself, maar wat uiteindelik uitloop op frustrasie. Stone ondersoek die krag van gebed volledig en neem jou op 'n reis om te ontdek hoe om onder die guns van God in te stap. Met kragtige voorbeelde uit die lewens van Bybelkarakters, onthul hy:
Ontsluit die poorte van die hemel is 'n nuttige gids oor gebed en sal jou leer om in sy guns en seën te wandel. God beantwoord dalk nie altyd ons gebede nie, maar Hy is altyd beskikbaar om na ons behoeftes te luister.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.