Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2015. Sagte band. 394 bladsye. Baie goeie toestand. Buiteblad se onderste hoekie effense voutjie in. Minder as 1kg.
Van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes om die Britse owerhede te uitoorlê, weg te kom uit die kampe in Suid-Afrika en Indië , maar ook op die eilande Bermuda, St. Helena en Ceylon, byeen gebring.