Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontsnap van Depressie deur Piet Oosthuizen
Piet Oosthuizen gee raad oor wat om te doen as jy eerste simptome van depressie gewaar; wat om te doen as depressie gediagnoseer is; verskillende soorte depressive, mediese behandeling beskikbaar.
Tafelberg-Uitgewers, 2007, 192p.
Toestand: sagteband, geen stofomslag, ouderdomsvergeling, merke en titelblad hoek gesny, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in ‘n stad of groot dorp.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!