Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
JONKER INGRID. ONTVLUGTING. Kaapstad: Culemborg Uitgewers, 1956. Eerste Uitgawe. Eerste uitgawe van Ingrid Jonker se eerste digbundel. Dit is uiters skaars en ek glo dit is die enigste uitgawe op die internet beskikbaar. 32 Bladsye. Baie Goed. Hardeband..
Omslae vertoon paar roesvlekkies en verkleuring en hoeke effe gestamp. Blaaie is lig vergeel van weë ouderdom andersyds is dit 'n net en stewige eksemplaar van die uiters skaars item. (#0001209)
digkuns, poësie, afrikaans, digteres, letterkunde, kuns, kultuur, ingrid, jonker, ontvlugting, rook en oker,