| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is 'n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het.
Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom, word sy eie lewe en diƩ van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en Carla, bedreig. Sal hy die meisie uit die kloue van 'n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?