Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Celestine de Peronne is die enigste rooikop tussen haar beeldskone, blonde susters. Ook haar vader se enigste dogter wat op Lavoisier help boer.
Sy's nie verniet haar ouma Angelique se kleindogter nie. Van wyn maak en perde teel weet sy genoeg, maar van mans? Bitter min.
Toe Argonne de Lattre op die plaas aankom, besef sy hoe min sy van vrouwees weet; hoe min sy haart tot dusver daaraan gesteur het.
En die Fransman laat haar besef sy wil dalkies meer as ne Lavoisier se meesteres wees ...
Sy wil hom wen. Maar mooimaakgoed, mooi aantrek en handwerkies verpes sy. En dis juis wat Argonne in 'n vrou wil hê