Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Verhaal waarmee enige 40-jarige vrou kan identifiseer: 'n beroepsvrou met 'n laatlammetjie wat huisvrou word, twee tienderjarige kinders en 'n man wat op die gevaarlike ouderdom is waar hy die kluts kwytraak oor 'n listige blondine. In die proses verloor sy haar identiteit en eiewaarde en moet deur 'n worstelstryd haarself weer vind. |
Jaar | 1984 (Eerste druk) |
Uitgewer | Daan Retief Uitgewers |
Bladsye | 149 |
Toestand | Hardeband, swart pen merk met sticker op voorblad, andersins in baie goeie toestand |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: