Ontwik Vd Pol Denke Vd Afr Vol I Viii Author: Scholtz,Gd
Secondhand
1 was available
R1,750.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die stel van agt bundels is geskryf deur die bekende Afrikaanse joernalis en historikus, dr G D Scholtz. Die is sy weergawe van die ontwikkeling van die Afrikaner se politieke denke van die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap in 1652 tot die bewindsaanvaarding van die Nasionale Party in 1948. Die eerste deel het in 1967 verskyn en die laaste in 1984 by Perskor in Johannesburg. Dr Scholtz het blykbaar beoog om nog twee verdere dele te skryf, maar hy is oorlede voordat die werk voltooi kon word. Die stel in baie goeie toestand met stofomslae. Die volledige stel (Deel I tot VIII) is baie moeilik om in die hande te kry. in baie goeie toestand met stofomslae. Die volledige stel (Deel I tot VIII) is baie moeilik om in die hande te kry.