| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Wat op aarde kan 'n Georgiese prins en 'n tagtigjare Topnaar-oom uit die dorre Namibwoestyn met mekaar gemeen he? Of 'n hedendaagse plaaswerker uit die Karoo met 'n Italiaanse sywurmboer van twee eeue gelede? En waar pas die riel swart Afrikaners en Boesmans in?
TITLE: ONVERTELDE STORIES VAN AFRIKAANS
AUTHOR: SALZWEDEL,I
SKU: 9780799356373
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/09/2012
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New