Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ilse Salzwedel
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Wat op aarde kan 'n Georgiese prins en 'n tagtigjare Topnaar-oom uit die dorre Namibwoestyn met mekaar in gemeen hê? Of 'n hedendaagse plaaswerker uit die Karoo met 'n Italiaanse sywurmboer van 200 jaar gelede? En waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië?
Hierdie mense het niks met mekaar in gemeen nie - behalwe natuurlik Afrikaans. Party is Afrikaans gebore, ander moes Afrikaans word om te oorleef. Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans 'n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.