Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oom Attie se Slaaptyd Stories
Volume 1-5
Hardeband en in n baie goeie toestand
Please see our other medallion, pins and coins, books ect
We combine postage at nominal extra fees (please enquire if you are interested in more than one item). International bidders are welcome. (please enquire about postage)
Postage and packaging: R60.00 SA post office.
Courier at R110.
Oom Attie se slaaptyd stories is immergroen en vandag steeds gewild. Die reeks bestaan uit vyf boeke en is plaaslik uitgegee deur Die Sentinel Uitgewersmaaksappy in Kenilworth, Kaapstad. Die stories is geskryf deur Arthur S Maxwell en in Afrikaans vertaal deur J.L Milford.
Daar is twee uitgawe in afrikaans beskikbaar. Die eerste uitgawe wat met ‘n rooi buiteblad en goue letters. die tweede uitgawe van oom Attie se slaaptydstories was met volkleur prente op die buiteblad.