Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Estimated Market Price: R1300
Ongeveer 75 kinderstories per boek (dus 375 verhale in die vyf boeke). 'n Gosogte reeks kinderverhale met illustrasies. Hoewel 51 jaar oud, is al vyf uitgawes in 'n baie, baie goeie toestand, netjies en soos nuut. Hardeband. Nêrens sal dié boeke weer in hierdie toestand gevind word nie. Absoluut 'n eenmalige geleentheid wat nie gemis kan word nie. GRATIS AFLEWERING.