Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Arthur S Maxwell, in Afrikaans vertaal deur C. van der M. van Wyk . OOM ATTIE SE SLAAPTYDSTORIES - VOLLEDIG IN 5 VOLUMES. Kaapstad: Sentinel-Uitgewers, 1964. Tweede Afrikaanse Uitgawe. Elke Volume beslaan 192bls, ryklik in kleur geillustreer. Baie Goed. Stel was op rak naby seefront gestoor. Van die titels toon ligte vogvlekke en het 'n effe muf reum. Boeke toon effe verweer, daar is 'n onbenullige penmerkie of twee in een volume. In geheel 'n goed bewaarde stel van die uiters skaars werk.. Prent-gelamineerde Hardeband. (#0001780)