| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Oom Gert vertel en ander gedigte deur C Louis Leipoldt (JH De Bussy 1921). A5, hardeband, 99 bls. Sommige bladsye het potlood-onderstreep en aantekeninge op. Buiteblad is redelik verweer. Boek binne in leesbare toestand. Naam van vorige eienaar voor in boek.






