Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oom Gert vertel en ander gedigte het in Londen ontstaan toe Leipoldt, volgens die 'Voorrede' by die eerste druk, 'nog half flou was van die skok van die oorlog, en toe die donder van die Engelse kanonne nog altyd in (sy) ore was'. Die bundel is met die hulp van J.J. Smith persklaar gemaak wat in 'n uitvoerige 'Inleiding' saam met die 'Voorrede' (in hierdie versamelde uitgawe weggelaat) oor die moontlikheid van Afrikaans as 'n selfstandige skryftaal uitwei en kortliks by die verse van Leipoldt stilstaan.
TITLE: Oom Gert Vertel en Ander Gedigte SECONDHAND
AUTHOR: C. Louis Leipoldt
PUBLISHER: Haum./J.H. de Bussy
DATE PUBLISHED: 1911
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 92
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 180x125x12
WEIGHT: 100g