Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk maar die voorwoord is gedateer 1984 hardeband met stofomslag 96 bladsye, die stofomslag het n paar klein merkies aan, hardeband is in n goeie toestand, inskripsie voor in boek (dit lyk asof dit die skrywer kan wees maar ek het geen bewyse daarvoor nie) die teks is skoon en die binding goed maar lyk nie meer so goed op party plekke nie - sien foto onder, versending R25 in RSA-geen oorsese versending