Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis
Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis

Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis

Secondhand 1 available
R329.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Y882
Bob Shop ID
649308469

Toestand: Goed. Een naam en datum. Verder skoon, netjies en stewig met net hier en daar n hanteringsmerkie op die omslag.
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 194
Uitgegee: 1938 (Nasionale Pers)
ISBN:

VOORWOORD

Die skrywer van hierdie belangwekkende boek is goed bekend weens sy arbeid in verband met die geestelike opheffing van sy volksgenote. Uit hierdie werk van hom sal blyk dat hy reeds as jongeling - n seun van agtien jaar - hom geroepe gevoel het om sy lot met sy volk in die worsteljare gedurende die Tweede Vryheidsoorlog in te werp. Daar het sover baie min uit die geskiedenis van daardie stryd in Kaapland in druk verskyn. Daarom is hierdie herinnerings van een van die jong Kolonialers, wat aan die kant van die Republieke geveg het, baie welkom.

Diegene onder ons volk, wat belangstel in daardie moedige vryheidstryd waarin soveel vasberaden-heid deur hom en ander seuns van ons volk aan die dag gelê is, sal die werk van die skrywer met dank ontvang. Hy vertel daarin van sy eie ervarings en waarnemings gedurende die agtien maande wat hy onder komdt. Fouché in die Oostelike Provinsie geveg het, en beskryf gebeurtenisse wat onvergeetlik sal bly in die geskiedenis van dapperheid en taaie volharding van hulle wat, nie om eie voordeel of eie eer nie, soveel gewaag en opgeoffer het. Kolonialers, wat by die Republikeine aangesluit het, het dit gedoen met die kennis dat die uiterste straf hulle wag as die oorwinning nie behaal kan word nie, en hulle was meestal jong manne wat op die hoogste offer en die grootste gevare voorbereid was.

In hierdie boek vertel die skrywer op heel beskeie wyse van die kommando se wedervaardighede waaraan hy geen geringe aandeel geneem het nie, en hy skilder vir die leser die treffende omstandighede waaronder hy en sy medeburgers n ongelyke stryd teen die oormag van die vyand tot die einde gevoer het. Met die vertroue dat dit mag dien tot kweking van groter volkstrots en as n aanvuring vir seuns en dogters tot volharding in die nastrewing van hoë volksideale, beveel ek as medestryder hierdie werk by hulle almal aan.

J. A. SMITH.

Add to cart

Recently viewed

See more
Marc Ribot - Map Of A Blue City (Vinyl)
New
R879.00
2 European Style Woodcarving Furniture Inlaid Decals Unpainted Frame
New
R369.00
Free shipping
57% OFF
Carolina Herrera Eyewear Women's Sunglasses (CH 0013-S_EYR)
New
R1,390.10 R3,247.83
IPM Catalogue of Picture Postcards and Year Book 1987
Secondhand
R100.00

Similar products

Rebelspoor - Die Aanloop, Verloop En Afloop Van Die Boereopstand Van 1914-15 L.J. Bothma
Secondhand
R450.00
JOSEFSKLEED: STRYD OM TE OORLEEF by Wynand du Toit
Secondhand
R100.00
The Wynand Du Toit Story
Secondhand
R300.00
HISTOIRE DU F.L.N. JACQUES C. DUCHEMIN
Secondhand
R149.00