Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n Monumentjagter, JackieGrobler (OUT OF PRINT NEW)
Daar is nie n grondpad te sinkplaat, plaasdraad te hoog ofaanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers n monumentin sy visier het, sal hy dit vind.
In hierdie boek reis hy oor berge en dale van Lichtenburg inNoordwes tot die heuwels van Tabankulu in die Oos-Kaap. Grobler reis onder meerop die spoor van Voortrekker Carel Trichardt deur Mpumalanga en inKwaZulu-Natal gaan hy na die slagvelde van die Anglo-Zoeloeoorlog. In Gautengvind hy monumente ter ere van twee van Suid-Afrika se grootste leiers: NelsonMandela en Jan Smuts. In die Vrystaat soek hy na oorblyfsels van tweekonsentrasiekampe en in Limpopo kom hy af op monumente aan nAnglo-Boereoorlogkanon (die Long Tom). Sy reise na die Oos-Kaap neem hom nagedenkplekke vir Steve Biko en in die Wes-Kaap gaan hy op die spoor van diePortugese ontdekkingsreisigers.
Elke provinsie sal n kaart hê wat die monumente aandui.
Imprint: JonathanBall Publishers SA
Country of origin: SouthAfrica
Release date: May2017
Authors: JackieGrobler
Dimensions: 235 x152 x 24mm (L x W x T)
Format: Paperback- Trade
Pages: 224
ISBN-13: 978-1-86842-782-6
Languages: Afrikaans