R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Daar is nie 'n grondpad te sinkplaat plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers 'n monument in sy visier het sal hy dit vind. In hierdieboek reis hy oor berge en dale van Lichtenburg in Noordwes tot die heuwels van Tabankulu in die OosKaap op soek na interessante monumente en gedenk plekke. Van die monumente is bekend en vertel van groot keerpunte in ons geskiedenis. Ander is weggesteek en bring onbekende verhale in die lig. Grobler reis ondermeer op die spoor van Voortrekker Carel Trichardt deur Mpumalanga en in KwaZuluNatal gaanhyna die slagvelde van die AngloZoeloeoorlog en hybesoek ook strugglegedenkplekke. In Gauteng vind hy monumente ter ere van twee van SuidAfrika se grootste leiers: Nelson Mandela en Jan Smuts. In die Vrystaat soek hy na oorblyfsels van twee konsentrasiekampe en in Limpopo kom hy af op monumente aan 'n AngloBoereoorlog kanon (die Long Tom). Sy reise na die OosKaap neem hom na gedenkplekke vir Steve Bikoen in die WesKaap gaan hy op die spoor van die Portugese ontdekkingsreisigers. Elke provinsie sal 'n kaart he wat die monumente aandui. 'n Boek vir liefhebbers van die langpad en vir leunstoel reisigers.
Genre
Travel Guide
Language
Afrikaans
Condition
New. Aged stock that we are selling at a discount, so the book may be shop soiled and lightly worn.