Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe die 13-jarige Kotie hoor dat hulle al met ’n berg se nek langs gaan trek, stel sy haar dié berg as ’n draak voor: Ons gaan al langs die draak se nek af... Soos klein miertjies gaan ons met kakebeenwaens langs die draak se nek afklouter.
Afrikaanse Jeuglektuur met Piet Retief en die Slag van Bloedrivier as agtergrond. Die ervarings van ’n jong meisie tydens die stormagtige jare van die Voortrekkers en hul stryd vir oorlewing.
Title | Oor die nek van die draak |
Author | Maretha Maartens |
Publisher | Tafelberg, 1989 |
ISBN | 062402797X, 9780624027973 |
Length | 110 pages |