This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

OLIVE SCHREINER - 'n Lewe in Suid-Afrika 1855 - 1881 deur Karel Schoeman
Secondhand
R500.00
Mandela: 'n Lewe
Secondhand
R130.00
10% OFF
MEER AS N DAGTAAK DIE LEWE VAN KARL BREMER DEUR HP BOTHA-very scarce-1961 - memoirs
Secondhand
R2,082.15 R2,313.50
In Sy diens - hoogtepunte uit die lewe van Helen Steiner Rice
Secondhand
R35.00
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback)
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback)
Sold

Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R275.00
R217.00
21% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
DJLX-5682-G160
Bob Shop ID
364289542
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront.

In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om die groep - wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is - te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen.

Naspers moes ook op kommersile vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers bel in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot 'n groep wat vandag finansile belange regoor die wreld het. Dt sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroe tagtigs vir sodanige vernuwing gel het nie.

Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwreld in 'n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, 'n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.

Ook beskikbaar in Engels as Across Boundaries

Features

SummaryTon Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering.
AuthorTon Vosloo
PublisherJonathan Ball Publishers SA
Release date20180820
Pages288
ISBN1-86842-886-9
ISBN 13978-1-86842-886-1
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Picture 1Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Picture 2
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n Tyd van Verandering (Afrikaans, Paperback) Picture 3

Recently viewed

Gold Love Geometric Cross Bracelet 4-piece Set
New
R199.00

Customer ratings: 2 ratings

Thanks satisfied customer. A+ seller
23 Oct 2018
boeke ontvang, 100%!
07 Oct 2018