This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27521

Similar products

Storie-sjempyn - 50 humoristiese verstellings / Jan Vosloo
Secondhand
R65.00
10 Jaar Politieke Kommentaar -Schalk Pienaar- gebundel en toegelig deur Ton Vosloo
Secondhand
R35.00
Kommentaar sonder grense
Secondhand
R100.00
Liefde Sonder Grense | Nina Smit
Secondhand
R45.00
Oor Grense - Ton Vosloo Oor Grense - Ton Vosloo
Oor Grense - Ton Vosloo Oor Grense - Ton Vosloo
Sold

Oor Grense - Ton Vosloo

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
632512582

2018 sagteband met 294 bladsye in baie mooi toestand.

Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront. In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om die groep - wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is - te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen. Naspers moes ook op kommersiele vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers bele in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot ?n groep wat vandag finansiele belange regoor die wereld het. Dit sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroee tagtigs vir sodanige vernuwing gele het nie. Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwereld in 'n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, 'n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.

Recently viewed

See more
War Magazines
Secondhand
R8.00
Old Arsenal Football Club Rubber Badge
Secondhand
R50.00 No bids
Skyworth 60 inch UHD Google LED TV
New
R10,358.60
RSA 1995: OFFICIAL FDC 6.25 50th ANNIVERSARY OF UNITED NATIONS
Secondhand
R2.50 1 bid