Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime Lekespeurder Ludo Labuschagne sit saam met 'n vriendin af na die Overberg. Kort voor lank verdwyn mense daar tussen neus en ore. Net om weer hul opwagting te maak. As lyke Die spanning kring uit. Aanvalle. Afpersing. 'n Berekende blik agter 'n gemoedelike plattelandse glimlag.