Oorgegee

Oorgegee

Secondhand 1 available
R25.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5025814
Bob Shop ID
612300010

Skrywer: Retief Burger

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed, CD nie ingesluit.

'Dit was Junie 1997 my matriekjaar. Ek het drie jaar van­tevore my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het drasties verander.' So begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens 'n konferensie vir jong mense geworstel het met wat die Here van hom wil he. Wat die Here vir hom gese het, was: 'Retief, ek wil net hoor hoe jy se jy is lief vir my. Sal jy dit vir my se?' Dít het sy lewe verander. Vir die eerste keer het hy verstaan dat die Koning van die heelal sy liefde wou he. Sy eenvoudige liefde. En daar het Retief se reis van oorgee begin. Retief nooi jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Hy wil jou aanspoor om luidkeels tot eer van die Here te leef. Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklik­heid die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en hul lewe verander.

Add to cart

Recently viewed

See more
3 X BRITISH CROWN BADGES - 1 BID FOR ALL 3
Secondhand
R150.00 No bids
The complete book of parties, celebrations and special occasions by Bridget Jones
Secondhand
R80.00
Definition White Wine Glasses, Set Of 2
New
R1,099.00
1960s British Royal Navy FrIgates HMS LYNX PUMA JAGUAR LEOPARD mini wallet Sailor Hat memorabilia
Secondhand
R699.99 No bids

Similar products

16% OFF
From Gore To Temple - Anglican Theology
Secondhand
R380.00 R450.00
Loved by God - T D Jakes
Secondhand
R60.00
OORGEGEE: Om Luidkeels tot Sy Eer te Leef : Retief Burger. Geen cd
Secondhand
R40.00
Beheer oorgegee, en gelukkig deur Lisa Bevere
Secondhand
R20.00