Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sy vertel hoe sommige klite haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaar geskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat n tragiese symbool van verwaarlosing word.
Softcover. Afrikaans. Jonathan Ball. 2017. ISBN: 9781868428151. 280 pp. Very good. Book No: 59024