This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Die Suid-Afrikaanse Eerstehulphandleiding (Paperback, Medium)
R99.00
7% OFF
'n Droomman vir Carmi
R265.00 R285.00
'n Reddingsplan vir hulle Huwelik - Michelle Douglas
R35.00
n Orgidee vir Jana - Vera Wolmerans (c6) Roman
R40.00
Oorlewingsgids vir 'n Bedonnerde Diva (Afrikaans, Paperback)
Sold

Oorlewingsgids vir 'n Bedonnerde Diva (Afrikaans, Paperback)

10 were available / new
Indicative market price: R350.00
R298.00
15% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
DDNH-3588-G160
Bob Shop ID
370590223
Oorlewingsgids vir 'n Bedonnerde Diva (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 16 - 21 working days



Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo.

Features

SummarySimone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes...
AuthorSophia Kapp
PublisherLAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Release date20160301
Pages476
ISBN0-7993-7800-3
ISBN 13978-0-7993-7800-9