This item has closed 1 buyer bought 2 items

Similar products

Die Ruilkontrakte in 1833-34 Aangegaan Tussen Mosjesj en die Wesleyane (Afrikaans) | I. S. J. Venter
Secondhand
R250.00
Boer en Brit - JANSEN,E
New
R150.00
2015 Oorlog-Beeld - Nuusblad Oor Die Stryd Tussen Boer en Brit by Jackie Grobler Softcover
Secondhand
R314.99
My Hond, die oorlog en ek
Secondhand
R200.00
Oorlog-Beeld - Nuusblad Oor Die Stryd Tussen Boer En Brit (Afrikaans, Paperback)
Sold

Oorlog-Beeld - Nuusblad Oor Die Stryd Tussen Boer En Brit (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R295.00
R236.00
20% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
YYJB-3045-GA70
Bob Shop ID
270581122
Oorlog-Beeld - Nuusblad Oor Die Stryd Tussen Boer En Brit (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Toe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militre mag teen die Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het 'n groot gedeelte van die res van die wreld hulle morele ondersteuning aan die dapper burgerkrygers toeges ... maar sedert die bitter uiteinde van daardie ongelyke stryd het geskiedskrywers die verhaal van die oorlog grotendeels uit 'n Britse oogpunt benader.

Hierdie is 'n geskiedenisboek wat anders is.

Oorlog-Beeld voer 'n verbeeldingsprong uit om die krygswreld van daardie stryders wat deur Nelson Mandela as die 'eerste Afrika-vryheidsvegters van die 20ste eeu' beskryf is, te laat herleef. Hier, in koerantformaat soos dit destyds kon gewees het, volg die verhaal van die 'Engelse Oorlog' wat deur Boere vertel word: deur die offisiere wat hulle burgers op die slagvelde by Magersfontein, Colenso en Spioenkop aanvoer; deur bittereinderburgers wat tot op die laaste volgehou het; deur verveelde burgers wat Mafeking, Ladysmith en Kimberley tevergeefs beler het; deur vroue en kinders in die konsentrasiekampe; deur regeerders en krygsgevangenes in ballingskap asook verskeie ander deelnemers - alles toegelig uit 'n magdom kontemporre bronne en met 'n menigte foto's wat destyds geneem is.

Daar word nie net oor militre konfrontasies berig nie, maar ook oor die kommandolewe, oor die ervaringe van krygsgevangenes in kampe oor die aardbol heen versprei, oor die aktiwiteite van die Boere-afgevaardigdes in die buiteland wat buitelandse inmenging aan Boerekant teweeg moes bring, oor die aktiwiteite van prominente individue, soos president Paul Kruger en Emily Hobhouse, en oor die treurige lot van vroue en kinders in die konsentrasiekampe.

Features

SummaryToe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militere mag teen die Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het 'n groot gedeelte van die res van die wereld hulle morele ondersteuning aan die dapper burgerkrygers toegese.
AuthorJackie Grobler
PublisherJonathan Ball Publishers
Release date20141215
Pages368
ISBN1-86842-261-5
ISBN 13978-1-86842-261-6

Recently viewed

See more
Souvenir teaspoon - Queen Elizabeth
Secondhand
R24.00 No bids
1250575-4 80g Mix Sprinkles Mermaid Tail Pink And Orange
New
R52.00
3 X WW2 MEDALS : 56644 PJA OBERHOLZER
Secondhand
R950.00 No bids
ColdpLay - Viva La Vida Or Death And All His Friends (CD)
Secondhand
R30.00

Customer ratings: 1 ratings

Items received in excellent order
12 Aug 2020