| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
J. N. Brink, Oorlog en Ballingskap, deur Adjutant J. N.Brink, D.T.D., Ladybrand-kommando, O.V.S. Kaapstad: Nasionale Pers, 1940.
21 x 15 cm, oorspronklike uitgewersdoek, 289 bladsye, voorstukportret, 'n paar plate.
'n Klein merk en eienaarskapinskripsie op die voorste skutblaaie. Baie geringe vingergebruik in 'n paar kantlyne. Oor die algemeen 'n besonder skoon, stywe eksemplaar.
Skaars.
Die outeur teken sy ervarings in 'n Oos-Oranje-Vrystaatse kommando aan, sowel as sy ballingskap as krygsgevangene op Ceylon. Daar is ook inligting oor die konsentrasiekampe wat deur die Britte bestuur is om die families Boerevegters te huisves.