Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kort voor sy dood in die 1980's gee Stefan Hertmans se oupa aan sy kleinseun 'n paar volgeskrewe ou dagboekies. Jare lank durf Hertmans dit nie oopmaak en lees nie tot op 'n dag dat hy dit wel doen. Stefan Hertmans se jare lange fassinasie met sy oupa se lewe bring hom uiteindelik tot die skryf van hierdie roman.
TITLE: Oorlog en terpentyn
AUTHOR: Stefan Hertmans
SKU: 9781485306108
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 336
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr