Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Skat, 'n versamel boek oor die onverskrokke heldemoed van Genl. Wynand Malan
tydens die Anglo Boere Oorlog (1899 - 1902). Die feite, verhale en foto's van verkenners,
kommandante, generaals, penkoppe in die oorlog. Die gewondes, die pyn, die helde.
Hierdie boeke raak baie skaars en die ware Afrikaner geskiedenis gaan verlore.
Kyk goed na die foto's, dit vorm deel van die beskrywing, ek het nog heelwat ander ook.
375 Bladsye, Hardeband, goeie volledige toestand, Tweede druk, 1946.