Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Herdruk - Oorlogsavonture van genl. Wynand Malan deur H.J.C. PIETERSE. Sagteband, 396 bls. Die boek beskryf ervarings in die worstelstryd om vryheid, 1899-1902, en die heldedade waarvan almal wat saam met genl. Malan geveg het, getuie was. Wie die verlede van `n strydende volk in ere hou, sal met nasietrots besiel word deur die lees van hierdie boek. Van al die boeke wat oor die Tweede Vryheidsoorlog handel, is hierdie een die pakkendste verhaal van durf en mannemoed en `n baie belangrike bydrae tot die geboekstaafde geskiedenis van daardie tyd.