Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Oorlogsavonture Van Genl. Wynand Malan
Skrywer:- H.J.C Pieterse
Datum Gepubliseer:- 1941
Uitgawe:- 1ste
Harde Band
Bladsye:- 369
Groote:- 160x210
Gewig:- 650g
Boek Kondiesie:- Baie goeie kondisie. Net hier en daar het die materiaal bietjie los getrek.
Stofomslag Kondiesie:- Geen
Beskrywing:- Hiermee word 'n boek van onskatbare waarde vir die strydende Afrikanerdom aangebied - die verhaal van 'n beroemde krygsman by wie plig en diens vir volk en vaderland die aanvuring was om vir geen opoffering of dood terug te deins nie, genl. Wynand Malan.
Sy ervarings in die worstelstryd om vryheid, 1899-1902, en die heldedade waarvan almal wat saam met hom geveg het, getuie was, sal in hierdie werk gevind word.