Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede uitgawe 1976 hardeband met stofomslag 265 bladsye, hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het effens verweer, hardeband goed slegs ligte rakverweer aan die onderkant, daar is stempels ens in die boek, die teks is skoon en die binding goed - lyk asof die boek feitlik nooit gelees is nie, versending R25 in RSA- geen oorsese versending