Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS GEVOLG VAN DIE WAARDE VAN HIERDIE ITEM SAL DIT NIE AS GEKOMBINEERDE VERSKEPING VERSEND WORD NIE.
Generaal Coenraad Beyers (CF Beyers) oorspronklike geraamde foto.Op 'n stadium verkoop deur die kunshandelaar E Schweickerdt, no 47734.
Die raamgrootte is 47cm x 34cm ongeveer.
Die sigbare deel van die fotogrootte is 30cm x 20cm.
Generaal Beyers het verdrink in die Vaalrivier op die vooraand van die Rebellie toe hy deur Genl Smuts en Genl Botha se regeringsmagte gejaag is.