| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Moenie uitmis nie - Ander verkopers vra om en by R2000 vir diè item. Slaan n winskopie los.


Pragtige antieke skildery van die Voortrekker Monument.
Skildery en Hout raam albei in baie goeie kondisie wanneer ouderdom ingedagte gehou word.
Skildery self is so +- 45 x 32cm groot.
Versekerde pos en verpakking vir diè item sal R100 beloop.